kennis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kennis | — |
- ken•nis
- Wat jy weet of geleer het; inligting tot jou beskikking.
- Hy het baie kennis van biologie.
| Vertalings: kennis | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kennis | kennisse |
- Iemand waarmee jy bekend is; persoon wat jy ken.
- Hy is 'n kennis van my.
| Vertalings: kennis | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kennis.