kerke

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kerk     kerke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kerkie     kerkies  

Woordafbreking

ker•ke

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van kerk; meer as een kerk.

    Voorbeeldsinne

Talle jonger kerke het reeds uit die sendingwerk van die NG Kerk gegroei, o.a. in Malawi, Nigerië en Portugal.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: churches(en)
Nederlands: kerken(nl)