Gaan na inhoud

kerkraad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kerkraad    kerkrade    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kerkraadjie     kerkraadjies  
kerk•raad
Die bestuursraad van 'n kerk, bestaande uit die leeraar, ouderlinge en diakens wat toesig oor die gemeente hou.
Die verhouding tussen predikant, kerkraad en gemeente was kerngesond.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: consistory(en)
Nederlands: kerkenraad(nl)