kiestand
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kiestand | kiestand |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kiestandjie | kiestandjies |
- kies•tand
- Groot, plat maaltand agter in die mond.
- Die tande met die grootste risiko vir tandbederf is die permanente eerste en tweede kiestande as gevolg van hul komplekse oppervlaksanatomie.
| Vertalings: kiestand | |||
|---|---|---|---|