kilometer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kilometer | kilometers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| killometertjie | killometertjies |
- Van die Griekse woorde khilia, wat duisend beteken, en metro, wat telling of mate beteken.
- 'n Lengtemaat met 'n waarde van 1000 meter (103 meter).
- Kilometer per uur (verkorting as dit uit die konteks duidelik is dat dit oor die snelheid gaan).
- Die motor kan 'n maksimum van 180 kilometer per uur ry.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kilometer.