kladpapier
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kladpapier | kladpapiere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kladpapiertjie | kladpapiertjies |
- klad•pa•pier
- Papier vir vlugtige aantekeninge of waarop voorlopige werk voorberei word; waarop mens kan skryf, teken, ontwerp sonder om oor foute bekommerd te wees.
- 'n Stukkie kladpapier is dikwels gebruik om onnodige ink op te droog of aan af te smeer.
| Vertalings: kladpapier | |||
|---|---|---|---|