Gaan na inhoud

klan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  klan     klans  
klan
'n Hegte groep mense wat deur verwantskap en afkoms verenig is.
Teen 2160 v.C. het heersers in Herakleopolis Benede-Egipte in die noorde beheer, terwyl ’n mededingende klan van Thebe, die Intefs, beheer in Bo-Egipte in die suide oorgeneem het.
Plattelandse Kosakke woon gewoonlik in groot klans met ’n ouerige patriarg aan die hoof.

    Vertalings

  Vertalings:    klan
Engels: clan(en)
Nederlands: clan(nl)