Gaan na inhoud

kliek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kliek    klieke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kliekie     kliekies  
kliek
Eksklusiewe groep mense wat dinge saam doen en ander buite die groep hou.
Hier moet mens ongelukkig aan die regte kliek behoort om opgang te maak.

    Vertalings

  Vertalings:    kliek
Engels: clique(en)
Nederlands: kliek(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kliek  
Verlede Tyd  ek  het gekliek        
Oor die weg kom of saam met ander 'n eksklusiewe groep vorm.
Ons het dadelik gekliek.

    Vertalings

  Vertalings:    kliek
Engels: clique(en)
Nederlands: klieken(nl)