klipspringer
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| klipspringer | klipspringers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| klipspringertjie | klipspringertjies |
-
(lêer)
- klip•sprin•ger
- (soogdiere)
Oreotragus oreotragus, een van die kleinste wildsbokkies in Afrika wat op klipkoppies en bergagtige dele van Suider en Oos-Afrika en Ethiopië aangetref word.
- Die klipspinger is baie akrobaties en kan met gemak deur hulle rotsagtige habitat beweeg.
| Vertalings: klipspringer | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor klipspringer.