klooster
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| klooster | kloosters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kloostertjie | kloosterstjies |
- kloos•ter
- 'n Gemeenskap wat in toewyding van hul geloof in afsondering van die wêreld leef.
- 'n Gebou waarin 'n klooster gevestig is.
- Hy was van plan om 'n klooster te stig.
- Monnike en nonne woon dikwels in kloosters.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor klooster.