koedoe
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| koedoe | koedoes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| koedoetjie | koedoetjies |
- koe•doe
- (soogdiere) Tragelaphus strepsiceros, 'n wildsbok wat in Suider-Afrika voorkom.
- Koedoes het 'n vaalgrys tot vaalbruin kleur, met 'n aantal vertikale wit strepe langs die sye.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koedoe.