koek
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| koek | koeke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| koekie | koekies |
- (voeding) 'n Baksel uit die oond, tipies van deeg gemaak en met versiersuiker bedek.
- Iets wat aanmekaar vassit/ verstrengel is; 'n min of meer plat, samehangende massa.
- Ma bak vir ons 'n koek.
- Die vislyn het 'n koek gemaak.
| Vertalings: koek | |||
|---|---|---|---|

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | koek |
| Verlede Tyd | ek | het gekoek |
- Aanmekaarpak; verstrengel raak; 'n min of meer plat, samehangende massa vorm.
- Die vislyn koek vreeslik.
| Vertalings: koek | |||
|---|---|---|---|