koekepan
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
koekepan | koekepanne |
- koe•ke•pan
- Spoortrollie vir die vervoer van erts, steenkool, gruis, grond, klippe, sand, graan, vrugte, suikerriet, en dies meer.
- 'n Koekepan kan met die hand of deur 'n lokomotief getrek of gestoot word, en kan ook aanmekaar geskakel word om 'n trein te vorm.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koekepan.