kolwyntjie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kolwyntjie | kolwyntjies |
- kol•wyn•tjie
- 'n Klein ronde koekie wat in 'n papier- of foelievormpie gebak en voorgesit word
- Kolwyntjies leen hul tot verskillende resepte en versierings.
- kleinkoekie, kollewyntjie, kolombyntjie
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|