kon
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Werkwoord |
---|
kon |
Werkwoord
Betekenisse
- Verlede tyd van kan; tot iets in staat was; vermoë om iets te doen gehad het.
Voorbeeldsinne
- Ek kon wen as ek wou.
Eienskappe
- Hulpwerkwoord, verlede tyd.
Vertalings
Vertalings: kon | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Uitspraak
- Hulp:IPA: [kɔn]
-
(lêer)
Werkwoord
Betekenisse
- enkelvoud verlede tyd van kunnen
Voorbeeldsinne
- 1.: Ik kon.
- 2.: Jij kon.
- 3.: Hij, zij, het kon.