kortbeenboesmangras

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Woordafbreking

kort∙been∙boes∙man∙gras
Enkelvoud Meervoud
  kortbeenboesmangras     —  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plante), op Wikispecies Stipagrostis obtusa (Delile) Nees is 'n grasspesie wat inheems aan Namibië en Suid-Afrika is.

    Sinonieme

Fyntwa

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kortbeenboesmangras.