krap
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| krap | krappe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| krappie | krappies |
-
(lêer)
- (skaaldiere) 'n Geleedpotige waterdier met groot knypers, wat behoort tot die infraorde
Brachyura, sywaarts loop en ook op land kan gaan. - Krapmerk.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor krap.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | krap |
| Verlede Tyd | ek | het gekrap |
- Waterpokkies jeuk baie, maar as jy krap gaan dit 'n litteken laat.
- Daai vark het my kar met sy sleutels gekrap.
- Ek sal in die biblioteek gaan krap vir meer inligting.
| Vertalings: krap | |||
|---|---|---|---|