kroket
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kroket | krokette |
-
(lêer)
- kro•ket
- (voeding) ’n Klein gebraaide rolletjie met krummels om, met as hoofbestanddele gewoonlik fynaartappels met maalvleis, hoender, vis of skulpvis, kaas, groente en ’n wit- of bruinsous.
- Die kroket word gewoonlik in ’n silinder-, skyf- of ovaalvorm gerol, met krummels bedek en dan in diep olie gebraai.
| Vertalings: kroket | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kroket.