kruip
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kruip |
| Verlede Tyd | ek | het gekruip |
-
(lêer)
- Die baba kruip al die hele huis rond.
- Die pad was besig en ons moes na ons bestemming kruip.
- Mens moet weet hoe om voor jou baas te kruip.
- Sy kruip onder haar kombers in.
- Kruip voor jy loop (begin klein).
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kruipen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kruipen
- gebiedende wys van kruipen
- 1.: Ik kruip.
- 2.: Kruip je?
- 3.: Kruip!