Gaan na inhoud

krustasee

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Sandluis is 'n voorbeeld van 'n krustasee.
Enkelvoud Meervoud
  krustasee     krustaseë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  krustaseetjie     krustaseetjies  
(biologie), op Wikispecies Crustacea, 'n groot groep geleedpotige diere, wat spesies soos krappe, krewe, garnale, planktonkrefies en eendmossels insluit.
Die oorgrote meerderheid skaaldiere is waterliewend en kom óf in see- óf varswatergebiede voor.

    Sinonieme

skaaldier

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: crustacean(en)
Nederlands: kreeftachtige(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor krustasee.