Gaan na inhoud

la

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die oktaaf.
Enkelvoud Meervoud
  la    la's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  la'tjie     la'tjies  
   
(lêer)
Hulp:IPA: [lɑː]
(musiek) Die sesde musieknoot van die oktaaf.
Die melodie maak 'n sprong van do na la.

    Vertalings

  Vertalings:    la
Engels: la(en)
Nederlands: la(nl)
Klasaanw.vnwKlasaanw.vnw
1lo2aba
3lo4le
5eli6la
7esi8ezi
9le10ezi
11olu
14obu
15oku
Hierdie
«Ndisela la manzi»
Ek drink hierdie water.

    Eienskappe

Aanwysende voornaamwoord in 'n posisie naby die spreker wat verwys na 'n meervoud of kollektiewe woord in klas 6