landbou
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| landbou |
-
(lêer)
- land•bou
- Die produksie van vesels, voer of voedsel deur die aanplanting van plante of skimmels of die aanteling van vee.
- Suid-Afrika se landbou bestaan hoofsaaklik uit twee sektore: veeboerdery en saaiboerdery.
| Vertalings: landbou | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor landbou.