leeuin

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  leeuin     leeuinne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  leeuinnetjie     leeuinnetjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (soogdiere) Vroulike leeu; wyfie van die leeu.

    Voorbeeldsinne

  1. Die leeuin spring deur die lug, stamp die man voor haar op die grond neer, haar groot liggaam maak hom toe terwyl die geweer vuur veroorsaak dat die nes voëls in die bome rondom hulle in die lug opvlieg[1]

    Sinonieme

Leeuwyfie

    Vertalings

  Vertalings:    leeuin
Engels: lioness(en)
Nederlands: leeuwin(nl) v

Verwysings

  1. Die Duiwel in Eden; Paul Zunckel, vertaal deur Liezl Dreyer; Babelcube Inc., 2016; ISBN 1507134282, ISBN 9781507134283