lengte
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lengte | lengtes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lengtetjie | lengtetjies |
- leng•te
- Die mate waarin iets lank is.
- Lengte is die langste dimensie van 'n voorwerp en word soms as sinoniem vir 'afstand' gebruik.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lengte.