light
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | light | lights |
- Lig, elektromagnetiese golwe in daardie deel van die spektrum wat met die oog sigbaar is.
- Lig, 'n bron van lig, veral dikwels 'n elektriese lig.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | light |
he, she, it | lights | |
Verlede Tyd | lit, lighted | |
Verlede Deelwoord | lit, lighted | |
Teenwoordige Deelwoord | lighting | |
Verdere vervoegings: light (vervoeging) |