lig
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lig | ligte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| liggie | liggies |
- 'n Lamp of ander ligbron.
- Elektromagnetiese golwe wat met die oog waargeneem kan word (met 'n golflengte van 420-780nm).
- Blou lig het die kortste golflengte van die primêre kleure.
| Vertalings: lig | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lig |
| Verlede Tyd | ek | het gelig |
- Om te skyn.
- Om op te tel.
- Lig asseblief hier met jou flits.
- Lig asb. die swaar sak op die tafel.
| Vertalings: lig | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | lig | ligte | ligs | |
| Vergrotend | ligter | ligters | ||
| Oortreffend | ligste | |||
- Nie swaar nie; weeg min.
- Die sakkie is so lig, ek sal dit sommer self dra.
| Vertalings: lig | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lig.
- Hulp:IPA: [lɪχ]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van liggen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van liggen
- gebiedende wys van liggen
- 1.: Ik lig.
- 2.: Lig je?
- 3.: Lig!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands