loei
Voorkoms
- Sedert die 10de eeu in Oudnederlands as luoen opgeteken. Van Proto-Germaans *hlōjan-[1]
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | loei |
| Verlede Tyd | ek | het geloei |
| Teenwoordige deelwoord | loeiend | |
- 'n Klaende geluid, soos 'n bees s'n, voortbring
- Dit is hiér, in hiérdie land dat ek snags wakker lê en dat die slawe Januarie en Februarie geleef het; dit is in hiérdie stad dat ek in die donker die kreet hoor in die verte, die geluid van brekende glas, die geloei van ’n sirene.[2]
| Vertalings: loei | |||
|---|---|---|---|