lokval
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lokval | lokvalle |
- 'n Vooruitbeplande situasie om iemand te vang, veral wanneer misdadigers as deel van 'n kriminele ondersoek in 'n situasie ingelok word waar hulle op heter daad betrap kan word.
| Vertalings: lokval | |||
|---|---|---|---|