lok
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
lok | lokke |
- 'n Groepering hare wat saam van die hoof af hang.
Vertalings: lok | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | lok |
Verlede Tyd | ek | het gelok |
- Iets aantrekliks as aas voorhou met die doel om 'n persoon of dier so te kry om self in 'n situasie in te gaan wat hy andersins nie sou ingaan nie.
- Die muis is met kaas in die val gelok.
Vertalings: lok | |||
---|---|---|---|