Gaan na inhoud

loopbaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  loopbaan     loopbane    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  loopbaantjie     loopbaantjies  

=== Woordafbreking===Bouer

Beroep of werk wat iemand beoefen; die reeks van maatskaplike posisies wat iemand agtereenvolgens inneem (en ontwikkeling daarbinne). 'n Loopbaan begin wanneer die arbeidsmark betree word.
Marilyn Monroe het haar loopbaan as 'n model begin, wat tot 'n rolprentkontrak in 1946 gelei het.

    Vertalings

  Vertalings:    loopbaan
Engels: career(en)
Nederlands: loopbaan(nl)