loper
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
loper | lopers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
lopertjie | lopertjies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (skaak) 'n Stuk in skaak, wat enige afstand diagonaal beweeg.
- 'n Sleutel wat meer as een slot oopsluit, wat ook met verskillende sleutels oopsluit.
- Iemand wat loop.
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: loper | |||
---|---|---|---|