nagloper

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  nagloper     naglopers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  naglopertjie     naglopertjies  

Woordafbreking

nag•lo•per

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Persoon wat neiging is om tot laat in die aand wakker te bly; 'n aandmens.

    Voorbeeldsinne

Die teenoorgestelde van ’n nagloper is ’n vroegopstaner, wie geneig is om teen ’n sekere tyd, wat gewoonlik as ‘vroeg’ bestempel word, te gaan slaap, sowel as om vroeg uit die vere te wees.

    Sinonieme

naguil
nagwolf

    Vertalings

  Vertalings:    nagloper
Engels: night owl(en)
Nederlands: nachtbraker(nl), avondmens(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor nagloper.