Gaan na inhoud

lotery

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lotery     loterye  
lo•te•ry
Die trekking van 'n lootjie; 'n kansspel waar die deelnemers tipies lote koop in die hoop dat hulle 'n groot som geld sal wen.
Hy het die lotery gewen en was op slag 'n miljoenêr.
Die koninklike lotery van Frankryk is in 1836 afgeskaf.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lottery(en)
Frans: loterie(fr)
Nederlands: loterij(nl)