lughawe
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lughawe | lughawens (lughawes) |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lughawentjie | lughawentjies |
- lug•ha•we
- (lugvaart) 'n Vliegveld met akkommodasie vir die ontvangs en vertrek van passasiers en die ontvangs en versending van goedere.
- 'n Lughawe beskik oor aanloopbane waarop vliegtuie kan land (landingsbaan) en opstyg (stygbaan), 'n lugbeheertoring en radar; terminaalgeboue met kantore vir die administrasie van die lugdienste en geriewe vir passasiers.
| Vertalings: lughawe | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lughawe.