lugmag
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lugmag | lugmagte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lugmaggie | lugmaggies |
- lug•mag
- Deel van 'n land se weermag wat in die lug veg en vliegtuie soos vegters, bomwerpers, helikopters en vragvliegtuie gebruik.
- Die doel van 'n lugmag is om spioenasie-vlugte te onderneem, teikens op die grond aan te val en ander lande se vliegtuie in die lug te vernietig.
| Vertalings: lugmag | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lugmag.