lyk
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lyk | lyke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lykie | lykies |
- 'n Dooie liggaam; stoflike oorskot van 'n mens of 'n dier.
- Hy het die lyke ontdek, en in die bakkie gespring om dorp toe te ry.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lyk |
| Verlede Tyd | ek | het gelyk |
- Vertoon; uiterlike ooreenkoms toon.
- Skynbaar; wil voorkom; dink iets gaan gebeur.
- Liefie, jy lyk mooi vanaand. Hy lyk soos sy boetie.
- Dit lyk of die Proteas die wedstryd gaan wen.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|