maatskappy
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| maatskappy | maatskappye |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| maatskapytjie | maatskappytjies |
- maat•skap•py
- 'n Handelsvereniging; geregistreerde firma wat sake doen; organisasie wat handel dryf.
- Samelewing; omgang van mense met mekaar.
- Moenie aandele in die bankrot maatskappy koop nie. Openbare maatskappye kry die afkorting "Bpk." na die naam en private maatskappye "(Edms.) Bpk."
- Mens en maatskappy is op mekaar aangewese.
| Vertalings: 1. 'n Handelsvereniging | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Die samelewing | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor maatskappy.