Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
- Krag, vermoë of reg om dinge te doen.
- Groep mense, soos 'n staat of 'n leër ('n gesagdraende liggaam).
- Aantal kere vermenigvuldig met.
- Die koning het absolute mag oor sy onderdane.
- Sy pa was in die weermag, en hy het toe self by die mag aangesluit.
- Tien tot die mag twee.
- Vra of gee toestemming.
- Iets vir iemand toewens.
- Mag ek van die koek kry? Ja, jy mag maar.
- Mag jy 'n geseënde Kersfees beleef.
- Hulp:IPA: [mɑχ]
-
- enkelvoud teenwoordige tyd van mogen
- 1.: Ik mag.
- 1.: Jij mag.
- 1.: Hij, zij, het mag.