mannekyn
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mannekyn | mannekyne |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| mannekyntjie | mannekyntjies |
- man•ne•kyn
- Pop waarop nuwe klere in 'n winkel ten toon gestel word; vertoonpop; winkelpop.
- 'n Persoon wat as model optree om klere te vertoon.
- Die ontwerper se nuutste reeks word op mannekyne uitgestal.
- Sy werk as 'n mannekyn by 'n eksklusiewe modewinkel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|