Gaan na inhoud

massamedia

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  massamedium     massamedia  
mas•sa•me•dia
Meervoud van massamedium; meer as een massamedium.
Massamedia is die media wat 'n groot hoeveelheid mense bereik.

    Vertalings

  Vertalings:    massamedia
Engels: mass media(en)
Nederlands: massamedia(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor massamedia.