medalje
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| medalje | medaljes |
- me•dal•je
- 'n Klein metaalvoorwerp wat uitgereik word aan iemand wat 'n besondere prestasie gelewer het.
- Hy word so die eerste Suid-Afrikaner om 'n goue medalje in die sport te wen.
| Vertalings: 1. Klein metaalvoorwerp | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor medalje.