media
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| medium | mediums, media |
- me•dia
- 'n Kommunikasiemiddel wat baie mense bereik.
- Die miksobakterieë beweeg slegs as hulle op soliede oppervlaktes is, anders as E. coli wat meer beweeglik is in vloeistof of in soliede media.
- Die media met baie aandag aan die dood van Pim Fortuyn bestee.
| Vertalings: media | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor media.