minne

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Middelnederlands (dum)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief minne v  
Genitief minnen
Datief minnen
Akkusatief minne

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Gedagtenis[1]
  2. Geestelike liefde; liefde van en tot God of tot die naaste.[1]
  3. Seksuele liefde[1]
  4. Begeerte, sug[1]
  5. Geliefde, minnaar[1]
  6. Vrede, eendrag, goeie verstandhouding[1]
  7. Liefde vir wat mens doen, hartlik lief wees[1]
Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief minne v minnen  
Genitief minnen minnen
Datief minnen minnen
Akkusatief minne minnen

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Min; voedster; vrou wat 'n ander vrou se baba melk gee [1]

Verwysings