liefde
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
liefde | — |
Woordafbreking
- lief•de
Uitspraak
- IPA: [ˈlifdə]
Met Arabiese letters
- لِیفْدِی
Spelling tot 1909
- liefde, liifde
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Warme geneentheid; gehegtheid aan 'n persoon of saak.
Voorbeeldsinne
- Liefde is die hoogste vorm van omgee en word dikwels verwar met verliefdheid, 'n neurobiologiese verskynsel.
Spreekwoorde
- «Die liefde is blind.»
- Mens sien nie jou geliefde se gebreke nie.
- «Ou liefde roes nie.»
- Ware liefde hou vir altyd en gaan nooit heeltemal weg nie.
- «Van liefde en koue water leef.»
- Skertsend van 'n paartjie wat baie verlief is gesê.
- «As armoede by die voordeur inkom, gaan die liefde by die agterdeur uit.»
- Getroude liefde dikwels verminder as armoede druk.
Antonieme
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor liefde.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | liefde v | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | liefde | |
Datief | liefde |
Uitspraak
- IPA: [ˈlivdə]