misdaad
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
misdaad | misdade |
Woordafbreking
- mis•daad
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Vergryp; kriminele daad; handeling wat 'n politieke of morele wet oortree.
Voorbeeldsinne
- Misdaad word as 'n oortredings teenoor die gemeenskap beskou en word as sulks deur die staat gestraf.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor misdaad.