moffie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| moffie | moffies |
-
(lêer)
- 'n Vingerlose handskoen wat 'n duim het, maar geen vingers nie.
- (pejoratief) 'n Homoseksuele persoon.
- Ma brei vir ons moffies vir die winter.
| Vertalings: Handskoen | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Persoon | |||
|---|---|---|---|