want
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Voegwoord |
---|
want |
Uitspraak
-
(lêer)
Voegwoord
Betekenisse
- Gee neweskikkend 'n rede aan.
Voorbeeldsinne
- Ek wil 'n bier hê, want ek is dors.
Sinonieme
Eienskappe
- Verbind twee sinne. Die volgorde van die sinsdeel ná "want" verander nie.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Uitspraak
-
(lêer)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | want | wanten |
Verkleinwoord | wantje | wantjes |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- moffie; vingerlose handskoen wat 'n duim het, maar geen vingers nie
Voegwoord |
---|
want |
Voegwoord
Betekenisse
- Want; begin 'n tweede sin wat die eerste sin verklaar
Eienskappe
- Neweskikkende voegwoord
Voorbeeldsinne
- «Ik heb koude handen want ik ben mijn wanten vergeten.»
- Ek het kou hande want ek het my moffies vergeet.