moitié
Frans (fr)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
(sonder lidwoord) | moitié | moitiés |
(met lidwoord) | la moitié | les moitiés |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [mwa.tje]
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die helfte.
Voorbeeldsinne
- «La moitié de 4 est 2.»
- Die helfte van vier is twee.