helfte
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| helfte | helftes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| helftetjie | helftetjies |
- helf•te
- Een van twee gelyke dele wat saam 'n geheel vorm.
- (wiskunde) 'n Getal wat deur twee gedeel (of met ½ vermenigvuldig) is; 50%.
- Ek sal die helfte van my kos huistoe neem.
- Die helfte van tien is vyf.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|