Gaan na inhoud

mushroom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord mushroom mushrooms
  1. Sampioen.
  2. Sampioenvormige voorwerp, veral die vervorming van bv. 'n koeël wat 'n harde voorwerp getref het.
Mushroom cloud.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I mushroom
he, she, it mushrooms
Verlede Tyd mushroomed
Verlede Deelwoord mushroomed
Teenwoordige Deelwoord mushrooming
Verdere vervoegings: mushroom (vervoeging)
  1. Soek vir sampioene.
  2. Vinnig opspring, versprei, of groei.
  3. (hoofsaaklik koeëls) Platgeslaan word, 'n voorwerp tref en aan die punt platgedruk word sodat die vervorming na 'n sampioen lyk.

    Sinonieme

  1. (sampioen soek) Hunt, mushroom hunting.